Green Fees and Group Fees

Green Fees

 

Category  9 Holes  18 Holes

Members

Jnr - Members

Jnr - Affiliated

Jnr - Unaffiliated

Students - Affiliated

Students - Unaffiliated

Visitor - Affiliated

Visitor - Unaffiliated

 R85.00

 R40.00

 R55.00

 R100.00

 R140.00

 R190.00

 R190.00

 R290.00

 R150.00

 R70.00

 R90.00

 R160.00

 R230.00

 R315.00

 R315.00

 R480.00

Golf Car Rental

Members

Visitors

Corporate Days

 

R140.00

R170.00

R170.00

 

R250.00

R300.00

R300.00

Pull cart

R50.00

R80.00

Caddy Fees

R90.00 + tip

R150.00 + tip

Golf Clubs

9 holes – R200.00

18 holes – R340.00 

 

Pre-Paid Green Fee: (Packages)

 

“Pre-paid” Baanfooie (01-03-17 tot 28/02/18)

• Paket 1 - Volle “Pre-paid” – R 6600.00 (50 x 150 = 7000 – 20%)

• Paket 2 - Pre-Paid 40 rondtes paket – R 5500.00

• Paket 3 - Pre-Paid 25 rondtes paket – R 3525.00

• Paket 4 - Pre-Paid 12 rondtes paket – R 1700.00 

 

Die lede wat paket 2 of 3 koop kan dit ook vir 9 of 18 gate gebruik. Die speel van nege putjies x 2 sal vir 18 putjies kwalifiseer en so afgemerk word.

 

Die fooie het nie betrekking op enige geborgde dae, korporatiewe dae of die Klubkampioenskappe nie. Lede wat die pakette neem moet registreer voor hulle afslaan. In klubkompetisies moet lede net die kompetisiefooi betaal voor hulle afslaan. Kompetisiefooi = R 30.00

 

Betaling van subskripsie:

• Lede wat hulle subskripsie voor die einde van 12 Mei 2017 betaal sal ‘n kaartjie vir 8 rondtes gholf ontvang wat hy kan gebruik vir vriende of familie teen “Members Guest rate.”(net nie in geborgde of korporatiewe dae nie) Number for bookings: 023 626 1090 / Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Robertson Weather